Brandon Routh

Brandon Routh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brandon Routh is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superman Returns (2006) en Scott Pilgrim vs. the World (2010), en in die televisiereekse Chuck (2007) en Legends of Tomorrow (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search